Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vrou     vroue, vrouens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vroutjie     vroutjies  

  Uitspraak

IPA: [ˈfrəʊ̯wə]

  Woordafbreking

vrou•e

  Met Arabiese letters

فْرَوِّنْسْ

  Spelling tot 1909

frou-ë, frou-ëñs

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van vrou; meer as een vrou.

     Voorbeeldsinne

Oor die wêreld heen word daar 'n klein bietjie minder vroue as mans gebore.

     Antonieme

mans

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: women(en)
Nederlands: vrouwen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vroue.