Enkelvoud Meervoud
  vrou     vroue, vrouens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vroutjie     vroutjies  
IPA: [ˈfrəʊ̯wəns]
vrou•ens
فْرَوِّی
frou-ë, frou-ëñs
Meervoud van vrou; meer as een vrou.
Oor die wêreld heen word daar 'n klein bietjie minder vrouens as mans gebore.
mans
  Vertalings:    vrouens
Engels: women(en)
Nederlands: vrouwen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrouens.