'n Meul

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

meul
Enkelvoud Meervoud
  meul     meule, meulens  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Type masjien wat gebruik word om te kan verpoeier

     Voorbeeldsinne

  1. Tussen 1847 en 1890 was daar omtrent nege meulens naby die Mooirivier in werking, tussen die Noordbrug en die plek waar die Wasgoedspruit in die Mooirivier in loop.[1]

     Wisselvorme

Meule

     Hiponieme

Windmeul, koffiemeul, watermeul, perdemeul

     Afgeleide woorde

Meulsteen

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: mill(en)
Nederlands: molen(nl) m

  Verwysings