'n Watermeul.
Enkelvoud Meervoud
  watermeul     watermeule, watermeulens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  watermeultjie     watermeultjies  
water +‎ meul
wa•ter•meul
'n Masjien wat deur water aangedryf word.
  1. Die nege watermeulens wat op die noordelike grensgebied van die Potchefstroomse dorpsgrond opgerig is, het die eerste vervaardigingsbedryf in Transvaal in die hand gewerk. .[1]
Watermeule
  Vertalings:    watermeul
Engels: watermill(en)
Nederlands: watermolen(nl)