Metamorfose van die mierleeu.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mierleeu     mierleeus    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mierleeutjie     mierleeutjies  

  Woordafbreking

mier•leeu

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(insekte)   Myrmeleon formicarius, 'n insek uit die familie   Myrmeleontidae.

     Voorbeeldsinne

Die mierleeu is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwe-stadium grawe om miere mee te vang.

     Vertalings

  Vertalings:    mierleeu
Engels: antlion(en)
Nederlands: mierenleeuw(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mierleeu.