Enkelvoud Meervoud
  minister     ministers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ministertjie     ministertjies  
Van die Latynse 'minister', (dienaar).
mi•nis•ter
'n Politikus wat as hoof van 'n departement of afdeling van 'n regering dien.
Die regering van 'n land is gewoonlik die gesamentlike verantwoordelikheid van die president of eerste minister, en 'n groep ministers wat saam die kabinet vorm.
  Vertalings:   
Engels: minister(en)
Fins: ministeri(fi)
Nederlands: minister(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor minister.