Enkelvoud Meervoud
  missiel     missiele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  missieletjie     missieletjies  
mis•siel
IPA: [missielˈ]
'n Militêre wapen wat 'n selfvoortgedrewe ploftoestel is wat met 'n vuurpyl aangedryf word om snel deur die lug vlieg na 'n teiken waar dit ontplof om die teiken te beskadig, buite werking te stel of te vernietig - dikwels met lewensverlies of beserings.


'n Missiel was gebruik om die vliegtuig af te skiet.


  Vertalings:   
Engels: missile(en)
Nederlands: raket(nl)
Russies: ракета(ru) (raketa)
Japannees: ミサイル(ja) (miesairoe)