'n Mofhartbees.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  mofhartbees     mofhartbeeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mofhartbesie     mofhartbeesies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Alcelaphus lichtensteinii, 'n wildsbok wat in die noordooste van Suid-Afrika, die suidooste van Zimbabwe en die sentrale gebied van Mosambiek voorkom.

     Voorbeeldsinne

Die mofhartbees is oorwegend dof, van geelbruin of kastaiigkleurig.

     Sinonieme

Lichtenstein-hartbees

     Vertalings

  Vertalings:    mofhartbees
Engels Lichtenstein's hartebeest(en)
Nederlands Lichtensteinantilope(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mofhartbees.