Molibdeniet uit Quebec

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  molibdeniet     —  

  Woordafbreking

mo•lib•de•niet

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(minerale) 'n Mineraal met chemiese formule MoS2

     Voorbeeldsinne

Molibdeniet het 'n gelaagde struktuur en bevat molibdeen asook renium.

     Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Molybdänit(de) o
Engels: molybdenite(en)
Frans: molybdénite(fr) v
Nederlands: molybdeniet(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor molibdeniet.