Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  nagwolf     nagwolwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  nagwolfie     nagwolfies  

  Woordafbreking

nag•wolf

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Persoon wat neiging is om tot laat in die aand wakker te bly; 'n aandmens.

     Voorbeeldsinne

Die teenoorgestelde van ’n nagwolf is ’n vroegopstaner, wie geneig is om teen ’n sekere tyd, wat gewoonlik as ‘vroeg’ bestempel word, te gaan slaap, sowel as om vroeg uit die vere te wees.

     Sinonieme

nagloper
naguil

     Vertalings

  Vertalings:    nagwolf
Engels: night owl(en)
Nederlands: nachtbraker(nl), avondmens(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nagwolf.