Enkelvoud Meervoud
  nedersetting     nedersettings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  nedersettingkie     nedersettingkies  
ne•der•set•tings
Meervoud van nedersetting; meer as een nedersetting.
Nedersettings ontstaan gewoonlik op plekke waar voldoende hulpbronne soos vars water en voedsel beskikbaar is.
  Vertalings:   
Engels: settlements(en)
Nederlands: nederzettingen(nl)