Die nedersetting Flora in Oregon, VSA.
Enkelvoud Meervoud
  nedersetting     nedersettings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  nedersettinkie     nedersettinkies  
ne•der•set•ting
'n Plek waar 'n groep mense (tydelik of permanent) woon of, in die verlede gewoon het; woonplek; vestiging; kolonie.
'n Nedersetting kan 'n gehuggie, dorp, buurt, stad of 'n metropool wees, ongeag van grootte of belangrikheid daarvan.
gehug, dorp, buurt, voorstad, stad, metropool.
  Vertalings:   
Engels: settlement(en)
Nederlands: nederzetting(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nedersetting.