Lugfoto van Tsumkwe, 'n dorp in Namibië.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dorp     dorpe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dorpie     dorpies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [dɔrp]
    
(lêer)

  Met Arabiese letters

دَُورْپْ , meervoud: دَُورْپِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Woon- en sakesentrum onder die bestuur van 'n beheerraad, groter as 'n gehug, maar kleiner as 'n stad.

     Voorbeeldsinne

Dorpe kan duisende mense hê wat daar woon.

     Vertalings

  Vertalings:    dorp
Duits: Dorf(de); Kleinstadt(de)
Engels: village(en); small town (en), townlet(en)
Esperanto: vilaĝo(eo); urbeto(eo)
Fins: kylä(fi)
Frans: village(fr); petite ville (fr), bourg(fr)
Goties: 𐌷𐌰𐌹𐌼𐍃(got) (háims)
Hongaars: falu(hu); kisváros(hu)
Italiaans: paese(it), villaggio(it); cittadina(it)
Klingon: vengHom
Latyn: vicus(la), pagus(la); oppidum(la), municipium(la)
Luxemburgs: Duerf(lb)
Nederlands: dorp(nl); kleine stad (nl)
Russies: село(ru) (selo), деревня(ru) (derewnja); городок(ru) (gorodok), местечко(ru) (mestetsjko)
Spaans: pueblo(es), aldea(es); ciudad pequeña (es)
Sweeds: by(sv); småstad(sv)
Turks: köy(tr); kasaba(tr)
Turks (Osmaans): كوی(osm) (köy); قصبه(osm) (kasaba)
Volapük: vilag(vo); zifil(vo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dorp.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dorp o dorpen 
Verouderde vorme
Genitief dorps dorpen  
Datief dorp(e) dorpen

  Uitspraak

IPA: [dɔrp], meervoud: [ˈdɔrpə(n)]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Bewoonde gebied op die platteland, kleiner as 'n stad.