Enkelvoud Meervoud
  noorde     —  
noor•de
Die rigting of posisie na noord.
Limpopo word begrens deur Zimbabwe in die noorde, Botswana in die weste en Mosambiek in die ooste.
noord
suide
  Vertalings:   
Engels: north(en)
Nederlands: noorden(nl)