Afrikaans (af)

Voegwoord
ofskoon

  Woordafbreking

of•skoon

  Voegwoord

     Betekenisse

(deftig) Druk 'n teenstelling of twyfel uit.

     Voorbeeldsinne

Ofskoon die die Afrikaanse Wikiwoordeboek slegs 17 000 lemmas bevat, bied die feit dat ons taal in 'n netwerk met alle ander tale ingebed is, baie interessante nuwe moontlikhede.

     Sinonieme

alhoewel, hoewel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: although(en), albeit(en)
Nederlands: alhoewel(nl)