Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
olyfolie
Taal
Hou dop
Wysig
Olyfolie
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
olyfolie
olyfolies
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
olyfolietjie
olyfolietjies
Etimologie
Van Latyn:
olīva
.
Woordafbreking
olyf•olie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
voeding
)
'n Plantaardige olie wat van olywe gepers word.
Voorbeeldsinne
'n Ou boereraat om gewig te verloor is om
olyfolie
op graanbrood te smeer voor jy dit eet.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
olive oil
(en)
Nederlands
:
olijfolie
(nl)