Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onteenseglik     onteenseglike      
on•teen•seg•lik
Sonder twyfel; wat seker is en nie ontken kan word nie.
’n Mens moet hulle toelaat om iets onteenseglik doms of gemeens aan te vang en dan – woeps! weg is hulle.
onbetwisbaar, onweerlegbaar
betwisbaar, weerlegbaar
  Vertalings:    onteenseglik
Engels: incontestable(en)
Frans: incontestable(fr)
Nederlands: ontegenzeggelijk(nl)