Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
oomblik
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Uitspraak
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
oomblik
oomblikke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
oomblikkie
oomblikkies
Uitspraak
(
lêer
)
Woordafbreking
oom•blik
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Baie kort tydjie; korte duur.
'n Moment; 'n bepaald tydstip.
Voorbeeldsinne
Wag net 'n
oomblik
, ek sal u nou help.
Op daardie
oomblik
spring die kaper voor ons kar in.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
moment
(en)
Nederlands
:
ogenblik
(nl)