oppervlak
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oppervlak | oppervlakte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
oppervlakkie | oppervlakkies |
- op•per•vlak
- Die boonste of buitenste laag van iets; vlak wat iets na bo of na buite begrens.
- Wanneer die aërodinamiese eienskappe van 'n vliegtuig geanaliseer word, is die belangrikste oorweging die vloei van lug oor die vliegtuig se oppervlak.
Vertalings: oppervlak | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oppervlak.