Enkelvoud Meervoud
  oppervlakte     oppervlaktes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oppervlaktetjie     oppervlaktetjies  
op•per•vlak•te
  1. Die omvang of uitgebreidheid van die buitekant, grootte in .
  2. Die vlak van iets wat na bo wys.
  1. Die oppervlakte van 'n driehoek word bereken deur die basis vermenigvuldig met die hoogte deur twee te deel.
  2. Visse met longe moet na die oppervlakte kom om asem te haal.
area
oppervlak
  Vertalings:    oppervlakte
Engels: area(en), surface(en)
Nederlands: oppervlakte(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oppervlakte.