opsetlik
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | opsetlik | opsetlike | opsetliks | |
Vergrotend | opsetliker | |||
Oortreffend | opsetlikste |
- op•set•lik
- Met bewuste bedoeling gedoen.
- Die onderwyser maak 'n opsetlike fout op die bord om te kyk of die kinders nog wakker is.
Vertalings: opsetlik | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
opsetlik |
- Met bewuste bedoeling gedoen.
- Hy het opsetlik nie na sy werk gegaan nie.
Vertalings: opsetlik | |||
---|---|---|---|