'n Ossewa met vier wawiele.
Enkelvoud Meervoud
  ossewa     ossewaens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ossewaentjie     ossewaentjies  
Samestelling van osse (die meervoud van os) en wa.
os•se•wa
'n Tradisionele vervoermiddel wat deur 'n span osse getrek word.
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa, ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.[1]
Die ossewa is nie net as 'n vervoermiddel gebruik nie, maar is dikwels as 'n mobiele fortifikasie aangewend (bekend as 'n laer), waarvan die bekendste geval seker by Bloedrivier is.
  Vertalings:   
Engels: ox-wagon(en)
Nederlands: ossenwagen(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ossewa.