Enkelvoud Meervoud
  ousie     ousies  
IPA: [ˈəʊ̯si], meervoud: [ˈəʊ̯sis]
اَوْسِي , meervoud: اَوْسِیسْ
  1. Oudste suster, ouer suster.
  2. Aanspreekvorm vir die oudste suster of 'n ouer suster.
ousus
kleinsus; suster, sus
  Vertalings:    ousie
Turks: abla(tr)
Turks (Osmaans): آبلا(osm) (abla)