púnic
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | púnic | púnics |
Vroulik | púnica | púniques |
- IPA:
- manlik: [ˈpunik], (voor "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈpunig]; vroulik: [ˈpunikə]; meervoud: manlik: [ˈpuniks], (voor "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈpunigz]; vroulik: [ˈpunikəs], (voor klinker, "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈpunikəz]
- Punies, van, betreffende die Puniërs.
- Punies, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kartago.
- Punies, van, betreffende die Puniese taal.
- 1., 2. cartaginès
Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
púnic | el púnic |
- IPA:
- [ˈpunik], (voor "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [ˈpunig]; bepaald: [əɫˈpunik], (voor "b", "d", "g", "j", "l", "m", "n", "r", "v" en "z":) [əɫˈpunig]
- Punies, 'n Fenisiese dialek.