Enkelvoud Meervoud
  parasiet     parasiete    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  parasietjie     parasietjies  
IPA: [pɑrɑˈsitə, pɑrəˈsitə]
pa•ra•sie•te
پَارَسِیتِی
(biologie) Meervoud van parasiet; meer as een parasiet.
  Vertalings:    parasiete
Engels: parasites(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor parasiete.