Die Europese Parlement in Straatsburg.
Enkelvoud Meervoud
  parlement     parlemente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  parlementjie     parlementjies  
Van Frans, 'parler', "om te praat".
par•le•ment
(regering) 'n Liggaam met wetgewende bevoegdhede wat die burgers van 'n land verteenwoordig.
Die parlement van Suid-Afrika bestaan uit die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies.
  Vertalings:    parlement
Engels: parliament(en)
Nederlands: parlement(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor parlement.