Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  regering     regerings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  regeringtjie     regeringtjies  

  Woordafbreking

re•ge•ring

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Groep mense wat 'n land bestuur; staatkundige orgaan wat belas is met die uitvoerende gesag; die staatshoof met al sy ministers.

     Voorbeeldsinne

Die regering het die bevoegdheid om wetgewing tot uitvoering te bring binne die grense van die grondgebied waaroor hy die bevoegdheid het.

     Verwante woorde

staat, ryk

     Vertalings

  Vertalings:    regering
Engels: government(en)
Nederlands: regering(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor regering.