Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  staat     state    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  staatjie     staatjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Groep mense en hul regering wat saam 'n eenheid vorm.
  2. Oorsig of lys van dinge, veral bedrae, met bates en laste.
  3. Toestand; gesteldheid.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Verenigde State van Amerika is die magtigste staat ter wêreld.
  2. Ons moet 'n staat van ons inkomstes en uitgawes opstel.
  3. Hy is nie in staat om uit die bed te klim nie.

     Verwante woorde

ryk, regering

     Hiponieme

regstaat, welvaartstaat

     Vertalings

  Vertalings:    staat
Engels: state(en), condition(en), rank(en)
Nederlands: staat(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor staat.