Enkelvoud Meervoud
  regstaat     regstate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  regstaatjie     regstaatjies  
Samestelling van reg en staat, oorspronklik van die Duitse Rechtsstaat.
reg•staat
(juridies) 'n Staat waar mag deur die reg gereguleer en beperk word; staat wat deur die oppergesag van die reg regeer word.
Parlement is die hoogste verkose beraadslaende orgaan van 'n demokratiese regstaat.
staat
  Vertalings:    regstaat
Engels: Rechtsstaat(de)
Frans: état de droit(fr)
Nederlands: rechtsstaat(nl)