peetvader
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
peetvader | peetvaders |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
peetvadertjie | peetvadertjies |
Woordafbreking
- peet•va•der
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Manlike doopgetuie wat medeverantwoordelikheid vir 'n kind aanvaar; man wat tydens 'n kind se doop onderneem het om na die kind om te sien as sy pa nie meer daartoe in staat is nie.
Voorbeeldsinne
- Haar peetvader se testament bepaal dat sy die helfte van die plaas erf.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: peetvader | |||
---|---|---|---|
neem die peetouers die verantwoordelikheid (voogskap) oor.