Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  peiling     peilings  

  Woordafbreking

peil∙ing

  Uitspraak

IPA: [peilˈing]

     Betekenisse

'n Bepaling van die vlak, omvang of ander grootheid van iets.

     Voorbeeldsinne

Hulle het 'n peiling gemaak van die spoed waarteen die komeet die aarde genader het.

     Sinonieme

bepaling, meting

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels determination(en)
Nederlands peiling(nl)