periode
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
periode | periodes |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
periodetjie | periodetjies |
- pe•ri•o•de
- 'n Afgemete/begrensde eenheid van tyd waarin daar iets gebeur.
- Die tyd waarin daar klas of les gegee word.
- In watter periode het die dinosourusse geleef?
- Stokkiesdraaiery of dros vanaf die skool of enige spesifieke periode word as 'n ernstige oortreding beskou.
Vertalings: periode | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor periode.