Pizzas word gebak.
'n Pizza.
Enkelvoud Meervoud
  pizza     pizzas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pizzatjie     pizzatjies  
piz•za
(voeding) 'n Gereg bestaande uit 'n bodem van gisdeeg wat met bestanddele soos tamatiesous, kaas, olywe, sampioene en salami of ham belê en in die oond gebak is.
Die moderne pizza het sy oorsprong in die Suid-Italiaanse hawestad Napels, maar intussen het die gereg wêreldwyd gewild geraak en dit word in 'n groot verskeidenheid variante aangebied.
  Vertalings:   
Engels: pizza(en)
Nederlands: pizza(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pizza.