Enkelvoud Meervoud
  plaasjapie     plaasjapies  
plaas•ja•pie
  1. Persoon wat op 'n plaas woon.
  2. (pejoratief) Onervare of onkundige persoon van die platteland wat nie in die stad tuisvoel nie.
  1. Ek is 'n plaasjapie van Frankfort.
  2. Julle plaasjapies volg mos nie die nuutste modes nie.
stadsjapie, dorpsjapie
  Vertalings:    plaasjapie
Engels: country cousin(en), yokel(en), hayseed(en)
Nederlands: boerenkinkel(nl)