Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   plotseling  
Verboë   plotselinge  
Partitief   plotselings  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈplɔ.ʦə.lɪŋ]
    
(lêer)

  Woordafbreking

plot•se•ling

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat meteens gebeur, skielik

     Voorbeeldsinne

«De plotselinge sneeuwval leidde tot veel oponthoud.»
Die skielike sneeuval lei toe tot baie oponthoud.