Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   skielik     skielike        
Vergrotend   skieliker      
Oortreffend   skielikste  
skie•lik
Vinnig en onverwags; haastig en sonder waarskuwing; plotseling.
'n Voorbeeld van 'n skielike verandering is wanneer 'n insektedoder in 'n habitat gebruik word, en 'n voorbeeld van 'n geleidelike verandering is wanneer 'n nuwe ystydperk aanvang neem.
meteens
geleidelik
  Vertalings:    skielik
Engels: sudden(en)
Limburgs: sjierlik(li), ónverhöds(li)
Nederlands: plotseling(nl), snel(nl), schielijk(nl)


Bywoord
skielik
Vinnig en onverwags.
Insekte kan skielik in reuse hoeveelhede voorkom, soos treksprinkane en periodieke sikades.
  Vertalings:    skielik
Engels: suddenly(en)
Nederlands: plotseling(nl), snel(nl), schielijk(nl)