'n Lae polvy vir 'n vroueskoen

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  polvy     polvye    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  polvytjie     polvytjies  

  Woordafbreking

pol•vy

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die hak van 'n skoen

     Voorbeeldsinne

Die skoenmaker heg die polvy weer aan.

     Sinonieme

hak, skoenhak

     Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: pollevij(nl)