Werkwoord
pousser  
Persoon Teenwoordig Verlede
je pousse poussais
tu pousses poussais
il, elle, on pousse poussait
nous poussons poussions
vous poussez poussiez
ils, elles poussent poussaient 
Hulpwerkwoord Teenwoordig
deelwoord
Verlede
deelwoord
avoir poussant poussé
Hulp:IPA: [pu.se]
    
(lêer)
  1. Stoot, druk; stadig druk uitoefen
  2. Groei, uitloop
2.: «Les arbres commencent à pousser des boutons, des feuilles.»
Die bome begin om uit te loop en knoppe en blare te kry.