Daar is net een manier hier uit, stoot!
Enkelvoud Meervoud
  stoot     stote    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  stootjie     stootjie  
Stamp of druk; 'n krag teen 'n voorwerp uitoefen.
Weet jy wat gebeur as jy 'n kind 'n stoot op 'n swaai gee?[1]
trek
  Vertalings:   
Engels: push(nl)
Nederlands: duw(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  stoot 
Verlede Tyd  ek   het gestoot        
Stamp of druk; van een plek na 'n ander skuif.
Help my om die bokse in die hoek in te stoot.
Jy moet die deur stoot, nie trek nie.
  Vertalings:   
Engels: push(nl)
Nederlands: duwen(nl)
  1. Praat Nuut Leef Nuut: Verstaan die krag van jou woorde Joyce Meyer, Struik Christian Media, 2013, ISBN 1415324603, ISBN 9781415324608


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord stoot m stoten 
Verkleinwoord stootje stootjes  
 
Hij geeft een stoot.
Hulp:IPA: [stoot]
    
(lêer)
Skielike stamp
«Rugbyspelers moeten tegen een stootje kunnen.»
Rugbyspelers moet taai wees.
  1. enkelvoud teenwoordige tyd van stoten
  2. gebiedende wys van stoten
1.: Ik stoot.
1.: Jij stoot.
1.: Hij, zij, het stoot.
2.: Stoot!