Enkelvoud Meervoud
  presedent     presedente    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  presedentjie     presedentjies  
Uit Nederlands, precedent, ontleen uit Frans, précédent, ontleen uit Latyn, praecedentem (vierde naamval van praecedens, teenwoordige deelwoord van praecedere (voorgaan) uit prae [voor] en cedere [gaan]. [1]
pre•se•dent
Voorbeeld wat gestel is; geval wat vantevore plaasgevind het waarop mens jouself kan beroep.
'n Belangrike presedent is geskep, naamlik dat die koning voortaan nie kon regeer sonder die toestemming van parlement en die volk nie.

     Homofone

president
  Vertalings:   
Engels: precedent(en)
Nederlands: precedent(nl)