pruik
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pruik | pruike |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pruikie | pruikies |
- Nagemaakte hare wat op die kop gedra word om ’n kaal hoof of 'n persoon se eie hare te bedek.
- Riaan Cruywagen pryk met sy nuwe pruik op televisie.
- In die agtiende eeu was die dra van pruike hoog in die mode.
Vertalings: pruik | |||
---|---|---|---|
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | pruik | pruiken |
Verkleinwoord | pruikje | pruikjes |