pyp
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pyp | pype |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pypie | pypies |
- Hulp:IPA: [pəip]
- Toestel waarmee mens tabak rook; 'n rookpyp.
- 'n Lang, hol, silindriese buis waardeur vloeistof vloei.
- Enige ander voorwerp wat aan 'n pyp herinner ('n orrelpyp of broekspyp).
- Rook u pyp?
- Die pyp is lek.
- Ma moes my broek se pyp stop.
- Murg in jou pype hê (sterk en moedig wees).
Vertalings: pyp | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | pyp |
Verlede Tyd | ek | het gepyp |
- Vloeistof per pyp gelei.
- Die olie word deur Irak gepyp.
Vertalings: pyp | |||
---|---|---|---|