'n Waterpypie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterpypie     waterpypies  

  Woordafbreking

wa•ter•py•pie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (plantkunde)   Bulbine alooides; 'n plant met geel blomme wat endemies aan Suid-Afrika is
  2. 'n Klein pyp wat water vervoer

     Hiperonieme

  1. kopieva