Enkelvoud Meervoud
  raamvertelling     raamvertellings  
raam•ver•tel•ling
(taalkunde) Vertellingstegniek waar ’n verhaal ’n geheel vorm waarbinne ander verhale voorkom.
Die boek Job in die Bybel is 'n voorbeeld van 'n raamvertelling.
raamverhaal
vertelling
  Vertalings:    raamvertelling
Engels: frame story(en)
Nederlands: raamvertelling(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor raamvertelling.