Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  egeer 
Verlede Tyd  ek   het regeer    
Teenwoordige deelwoord regerende     
re•geer
(regering), (politiek) Uitoefening van politieke mag deur wette uit te vaardig en organisasies met bepaalde doelwitte in die lewe te roep.
'n Koning is 'n man wat 'n land as gevolg van oorerwing regeer.
«Met 'n ystervuis regeer
Regeer onverbiddelik en wreed.
«Die hand wat die wieg skommel, regeer die wêreld.»
Moeders oefen die grootste invloed oor die wêreld uit.
  Vertalings:    regeer
Engels: rule(en), govern(en), reign(en)
Nederlands: regeren(nl)