robuus
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | robuus | robuuste | ||
Vergrotend | robuuster | |||
Oortreffend | robuusste |
- ro•buus
- Kragtig; sterk; stewig gebou.
- In sy jong dae, het sy broers ná sy dood vertel, was hy betreklik robuus en 'n goeie sportman.
Vertalings: robuus | |||
---|---|---|---|