Rooibokke

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  rooibok     rooibokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  rooibokkie     rooibokkies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Aepyceros melampus, 'n boksoort wat in Afrika aangetref word.

     Hiperonieme

Wildsbok

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels impala(en)
Nederlands impala(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rooibok.