'n Blouwildebees, 'n wildsbok
wilds•bok
Enkelvoud Meervoud
  wildsbok     wildsbokke  
  1. (soogdiere) 'n Hoefdier wat tot die genus   Bovidae behoort.
  1. Watter wildsbokke van die manlike geslag noem 'n mens 'n ram, en watter 'n bul?[1]
Wildebees, hartebees, gemsbok, bontebok, eland, rooibok
  Vertalings:    wildsbok
Engels: antelope(en)
Nederlands: antilope(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildsbok.