'n Blouwildebees

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

wil•de•bees
Enkelvoud Meervoud
  wildebees     wildebeeste  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) (Connochaetes) 'n Hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom.

     Voorbeeldsinne

Wildebeeste kan meer as twintig jaar oud word.

     Hiperonieme

Wildsbok

     Hiponieme

Blouwildebees, swartwildebees

     Vertalings

  Vertalings:    wildebees
Engels: wildebeest(en)
Nederlands: wildebeest(nl), gnoe(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildebees.