'n swartwildebees.
Enkelvoud Meervoud
  swartwildebees     swartwildebeeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  swartwildebesie     swartwildebesies  
(soogdiere) Connochaetes gnou, is 'n groot wildsbok wat in die hoë velde van Suider-Afrika voorkom.
Die swartwildebees lyk baie soos die blouwildebees, maar is ietwat kleiner en het 'n wit stert.
wildebees
  Vertalings:   
Engels black wildebeest(en)
Nederlands witstaartgnoe(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartwildebees.